Search form

Jesaja 11:1

’n Kind sal gebore word

1Min mense het oorgebly

van die nageslag van Isai.

Hulle is soos ’n boom se stam

wat oorgebly het in die grond

wanneer iemand die boom afgekap het.

Maar uit daardie boomstam

sal ’n takkie groei en dit sal vrugte dra.

’n Kind sal gebore word

en hy sal koning word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index