Search form

Jesaja 11:15

15Dan sal die Here die punt van die see by Egipte droog laat word en Hy sal sy hand oor die Eufraat-rivier swaai en ’n stormwind stuur. Dan sal daar net sewe klein riviertjies oorbly, ’n mens sal deur hulle kan loop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index