Search form

Jesaja 13:14

14Al die mense van ander lande

sal vlug na hulle eie volke toe en na hulle lande.

Dit sal wees soos wanneer iemand ’n wildsbok skrikmaak,

of soos wanneer die skape weghardloop

wanneer niemand hulle oppas nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index