Search form

Jesaja 13:2

2“Julle moet ’n vlag in die lug hou,

julle moet dit doen op ’n berg

waar daar nie bome is nie.

Julle moet hard skree

en die vyande roep,

julle moet met die hand vir hulle wys om te kom

deur die mooi poorte van die stad Babel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index