Search form

Jesaja 13:21

21Woestyn-diere sal in Babel lê,

uile sal oral in die huise sit,

volstruise sal daar rondloop,

en veldgode sal daar dans.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index