Search form

Jesaja 14:19

19maar die mense het jou nie begrawe nie.

Hulle het jou weggegooi

soos ’n vrot stuk hout.

Jy lê tussen die dooie mense

wat gesterf het in oorlog.

Jy is soos ’n lyk waarop die mense trap.

Ander dooie mense lê in grafte wat in rotse is,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index