Search form

Jesaja 14:23

23Ek sal Babel ’n plek maak

waar net uile woon,

dit sal ’n riet-moeras wees.

Ek vee Babel weg

met ’n besem wat alles verwoes.”

Die Here wat oor alles regeer, het dit gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index