Search form

Jesaja 14:29

29Die Here het gesê:

“Filistyne, julle moenie bly wees nie.

Julle is bly,

want die stok wat vir julle geslaan het,

is nou stukkend,

maar dit sal baie slegter gaan met julle.

Dit sal wees soos wanneer jy een slang doodmaak

en daar kom nog ’n slang,

of soos wanneer jy die slang se eier stukkend trap

en daar kom ’n draak uit wat vlieg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index