Search form

Jesaja 16:3

3Hulle sal vir die mense van Juda vra:

“Sê vir ons wat ons moet doen,

maak ’n plan, beskerm ons.

Julle moet vir ons wees

soos ’n donker skaduwee

wanneer dit warm is.

Julle moet die mense wegsteek

wat na julle toe vlug,

julle moenie sê waar hulle is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index