Search form

Jesaja 18:3

3Julle almal wat in die wêreld woon,

julle wat op die aarde woon,

julle sal sien wanneer iemand

op die berge ’n vlag in die lug hou,

julle sal hoor wanneer iemand

die ramshoring blaas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index