Search form

Jesaja 19:1

Die Egiptenaars

1Die Here was kwaad

en Hy het oor Egipte gepraat.

Wanneer die Here op ’n vinnige wolk ry

en na Egipte kom,

dan bewe die gode van Egipte,

en word die Egiptenaars bang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index