Search form

Jesaja 19:4

4Ek sal die Egiptenaars

vir ’n wrede koning gee,

’n kwaai koning sal oor hulle regeer.”

Dit sê die Here, die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index