Search form

Jesaja 2:2

Ons moet lewe soos die Here vir ons sê

(Ook Miga 4:1-3)

2Eendag sal die berg

waarop die Here se tempel staan,

hoër wees en vaster staan

as die ander berge en heuwels.

Baie volke sal na hierdie berg kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index