Search form

Jesaja 20:2

2In daardie tyd het die Here vir Jesaja gestuur om ’n boodskap te bring. Jesaja was die seun van Amos. Die Here het vir Jesaja gesê: “Gaan trek uit jou rouklere en jou skoene.”

Jesaja het dit gedoen. Hy het kaal en sonder skoene geloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index