Search form

Jesaja 20:4

4Die koning van Assirië sal die mense van Egipte en Kus vang en wegvat, die jongmanne en die oumanne. Hulle sal kaal wees en sonder skoene, en die Egiptenaars sal skaam wees oor hulle kaal liggame.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index