Search form

Jesaja 20:6

6Die mense wat langs die see woon, sal daardie dag sê: ‘Kyk wat het gebeur! Ons het gedink die mense van die lande Kus en Egipte sal ons kan help teen die koning van Assirië, maar nou weet ons dat ons nie vry sal word nie.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index