Search form

Jesaja 21:9

9Ek sien daar kom ’n oorlogkar met perde,

en daar is mense op die oorlogkar.”

Toe die wag weer praat, het hy gesê:

“Die mure van Babel het omgeval!

Al die afgodsbeelde van die stad

lê stukkend op die grond.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index