Search form

Jesaja 23:13

13Kyk wat het gebeur

met die mense van Babel,

hulle is nie meer ’n volk nie.

Die Assiriërs het oorlog gemaak

teen die stad

en hulle het die mooi huise verwoes.

Babel is nou net ’n hoop grond,

’n plek waar woestyn-diere woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index