Search form

Jesaja 23:15

15In daardie tyd sal die mense vir Tirus 70 jaar lank vergeet. Dit is so lank soos ’n koning lewe. En wanneer die 70 jaar verby is, dan sal Tirus wees soos die slegte vrou van wie hulle in die lied sing. Die woorde van die lied is:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index