Search form

Jesaja 24:18

18Wanneer een van julle bang word

en vlug omdat die vyande raas,

dan sal hy in die vang-gat val,

en wanneer hy uit die gat klim,

dan sal hulle hom met ’n vangnet vang.

Ja, en dit sal baie reën,

en die aarde sal bewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index