Search form

Jesaja 24:20

20die aarde sal loop soos ’n dronk mens.

Dit sal maklik breek,

soos ’n huisie van takke

wat iemand gebou het

om net een nag daar te slaap.

Die sonde van die aarde

sal te swaar wees om te dra.

Die aarde sal val

en nie weer opstaan nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index