Search form

Jesaja 26:18

18Ons liggaam het krom gebuig

soos ’n vrou wat ’n baba kry,

maar daar het nie ’n baba

uit ons gekom nie,

daar het niks uitgekom nie.

Daar het nie ’n redder

uit ons gekom nie,

en ook nie mense

wat op die aarde kan woon nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index