Search form

Jesaja 27:8

8Die Here straf die mense

van Israel op ’n ander manier,

Hy het hulle weggestuur

uit hulle land.

Toe die warm oostewind waai,

het die Here hulle weggewaai

met ’n sterk wind.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index