Search form

Jesaja 28:1

Dit sal sleg gaan met die stad Samaria

1Dit sal sleg gaan

met die stad Samaria.

Die mense van Efraim

wat altyd dronk is,

is trots op Samaria.

Die stad is op ’n berg

bokant ’n vrugbare vallei,

en dit is ’n mooi stad.

Maar dit sal word soos

’n blom wat droog word en afval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index