Search form

Jesaja 28:16

16Daarom sê die Here nou:

“Kyk, Ek sit ’n klip neer in Jerusalem.

Dit is ’n klip wat die mense sal toets,

dit is ’n harde hoek-klip waarop iemand

’n muur kan bou.

Die mense wat in My glo,

sal veilig wees.

Hulle sal nie vinnig moet vlug nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index