Search form

Jesaja 29:5

5Die wrede mense wat ander mense

verdruk het in die stad,

sal soos fyn stof word,

soos kaf wat wegwaai.

Dit sal skielik gebeur,

so vinnig soos ’n mens sy oog knip.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index