Search form

Jesaja 30:14

14en stukkend breek soos ’n kleipot

wanneer iemand die pot stukkend slaan.

Daar sal nie een stuk van die pot oorbly

om kole uit ’n vuur te krap,

of om water uit ’n dam te skep nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index