Search form

Jesaja 30:17

17Duisend van julle sal vlug

vir een van die vyand se manne,

en as daar vyf van die vyand

se manne kom,

dan sal julle aanhou vlug

totdat net ’n paar van julle oorbly.

Julle sal wees soos ’n paal of soos ’n vlag

wat alleen bo-op ’n berg staan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index