Search form

Jesaja 30:28

28Sy asem is soos ’n sterk

stroom water, dit is so diep

dat dit tot by ’n mens se nek kom.

Hy sal die ander volke straf,

Hy sal hulle sif met ’n fyn sif,

Hy sal vir hulle ’n toom aansit

en Hy sal hulle laat verdwaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index