Search form

Jesaja 30:33

33Die Here het lank gelede

die hout reggepak

om ’n vuur te maak.

Dit is ’n groot vuur

met baie hout.

Die vuur sal die koning

van Assirië verbrand.

Die asem van die Here is

soos ’n stroom swael,

dit sal die vuur

aan die brand steek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index