Search form

Jesaja 31:4

Die Here sal Jerusalem beskerm

4Die Here het vir my gesê

dat Hy sal afkom na Sionsberg

om oorlog te maak op die berg

wat aan Hom behoort.

Hy is die Here wat oor alles regeer.

Hy sal wees soos ’n leeu

wat ’n dier gevang het

en wat by die dier lê en brul.

Die leeu skrik nie

wanneer ’n klomp skaapwagters kom

en raas en skree nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index