Search form

Jesaja 31:5

5Soos ’n voël bokant sy nes vlieg

om dit te beskerm,

so sal die Here Jerusalem beskerm.

Hy is die Here wat oor alles regeer,

Hy sal kom,

en Hy sal die mense van Jerusalem

beskerm en red.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index