Search form

Jesaja 33:14

14Die sondaars in Sion skrik,

die slegte mense begin bewe.

Hulle sê: “Watter mense kan woon

by ’n vuur wat alles verbrand?

Wie kan woon by ’n vuur

wat altyd aanhou brand?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index