Search form

Jesaja 33:20

20Kyk na Sion, na Jerusalem,

die stad waar ons bymekaarkom

om fees te vier.

Julle sal sien dit is ’n plek

waar julle veilig kan woon.

Dit is soos ’n tent

wat niemand afslaan nie,

niemand trek die tent se penne uit nie,

en die toue breek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index