Search form

Jesaja 33:21

21Die Here sal daar vir ons

die God wees wat Koning is,

dit sal ’n plek wees waar daar riviere

en groot waterstrome is,

maar die roeibote en die oorlogskepe

van die vyande

sal nie daar kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index