Search form

Jesaja 34:4

4Al die sterre in die lug sal smelt

en die hemel sal toerol

soos ’n boekrol.

Die sterre sal val soos droë blare

van ’n wingerdstok of ’n vyeboom val.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index