8Daar sal ’n pad wees,
en die mense sal die pad noem “Gewyde Pad.”
Onrein mense en dwase
sal nie op hierdie pad loop nie,
net mense wat reg lewe, sal daar loop.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.