Search form

Jesaja 36:1

Die koning van Assirië stuur boodskappers na Jerusalem

(Kyk ook 2 Kon 18:13,17-35; 2 Kron 3:1; 32:9-17)

1Koning Sanherib van Assirië het al die sterk stede in die land Juda aangeval en hy het hulle oorwin. Dit was in die veertiende jaar nadat Hiskia koning geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index