Search form

Jesaja 37:12

12Het die ander volke se gode hulle gered toe my voorvaders hulle oorwin het? Nee. My voorvaders het die mense van Gosan en Haran oorwin, en hulle het ook die mense van die stad Resef oorwin en die mense van die land Eden wat in Telassar woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index