Search form

Jesaja 37:24

24Jy het jou offisiere gestuur

om sleg te praat oor die Here.

Jy het gesê: ‘Ek het teen

die hoogste berge opgery

met my baie oorlogkarre.

Ek het gery tot bo-op die Libanon-berg.

Ek het die grootste sederbome afgekap,

die mooiste sipresbome op die berg.

Ek het gekom tot op die hoogste plek

op die berg,

tot waar die meeste bome is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index