Search form

Jesaja 37:26

26Maar jy moet weet

dat Ek lank gelede besluit het

dat jy dit moet doen,

Ek, die Here, het lank gelede gesê

dit moet so wees,

en nou het Ek dit laat gebeur.

Daarom kon jy stede verwoes,

stede wat sterk mure het.

Daardie stede is nou

net hope klippe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index