Search form

Jesaja 37:33

33Daarom sê Ek, die Here, hierdie woorde oor die koning van Assirië:

“Hy sal nie in hierdie stad inkom nie,

hy sal nie hier met sy pyl en boog skiet nie.

Hy sal nie hier sy skild kom optel om homself te beskerm nie.

Hy sal nie grond teen die stad se muur gooi

sodat hy oor die muur kan klim nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index