Search form

Jesaja 37:36

Koning Sanherib sterf

(Ook 2 Kon 19:35-37)

36Die Engel van die Here het gekom en Hy het 185 000 soldate in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe die Assiriërs vroeg die oggend opstaan, lê al die dooie soldate daar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index