Search form

Jesaja 38:12

12Die Here het my

afgebreek en Hy het my gebêre

soos ’n skaapwagter sy tent

afslaan en bêre.

Hy het my lewe afgesny en opgerol

soos ’n stukkie garing.

Hy gooi my heeltemal weg,

elke dag en nag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index