Search form

Jesaja 38:14

14Ek sug en kla

soos ’n voëltjie, soos ’n duif.

Ek het opgekyk na die hemel

totdat my oë klein geword het.

Here, dit gaan sleg met my,

help my asseblief!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index