Search form

Jesaja 39:1

Die soldate van Babel sal alles kom vat

(Ook 2 Kon 20:12-19)

1Merodak-Baladan seun van Baladan was die koning van Babel. Hy het gehoor dat koning Hiskia siek was en dat hy weer gesond geword het. Hy het eendag vir Hiskia briewe en presente gestuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index