Search form

Jesaja 4:5

5Dan sal die Here in die dag ’n wolk bring

en Hy sal in die nag rook bring

en ook die lig van ’n vuur

oor elke plek in Jerusalem,

elke plek waar mense woon en bymekaarkom.

Daar sal ’n afdak wees wanneer die Here kom

na die mense toe in Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index