Search form

Jesaja 40:11

11Hy sal vir hulle sorg

soos ’n herder vir sy skape sorg.

Hy sal die skaap-lammers bymekaarmaak

en teen sy bors dra,

Hy sal die ooie wat lammers het,

so lei dat hulle nie seerkry nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index