Search form

Jesaja 40:19

19Dink julle ’n afgodsbeeld is soos die Here?

Nee.

’n Beeld is iets wat ’n ambagsman maak

en met goud oortrek

en met silwerkettings vasmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index