26Kyk op.
Wie het die sterre gemaak
en wie het gesê
hoeveel sterre daar moet wees?
Wie het vir elke ster ’n naam gegee?
Hulle is almal daar
omdat Ek die God is
wat kan doen wat Ek wil doen.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.